Annwn-Hemel Serie

Die boekomslag van ''n Aand in Annwn' deur Owen Jones
Annwn-Hemel Serie

‘n Aand in Annwn

Die vreemde verhaal van ou Willy Jones se Amper-Dood Ervaring

deur

Owen Jones

vertaal deur

Marlette Taljaard

William Jones, ‘n skaap boer in die Brecon Beacons, het ‘n gelukkige lewe gelei totdat sy vrou, Sarah, jonk oorlede is. Dit hom verpletter en het hom blykbaar op die pad van self-vernietiging gehad. Sy dogter, Becky, het probeer help, maar selfs sy het begin geduld verloor met haar pa.

Annwn-Hemel

Een aand was hy seker hy het gesterf en is gered uit sy ellende, maar dit was nie so nie. Hy het herstel. Maar sy lewe sou nooit weer dieselfde wees nie.

Hy het die Annwn ontdek waar sy vrou gebly het en het ‘n nuwe vitaliteit ontdek wat sy lewe verander het en die van almal met wie hy in kontak gekom het.

‘n Aand in Annwn is ‘n liefdes verhaal wat strek oor die grootste kloof – tussen lewe en dood; ‘n kykie na ‘n amper-dood ervaring en ‘n nuwe uitkyk aangaande die mitologiese Walliese Hemel wat bekend staan as Annwn.

Wees voorbereid om ‘n anderkant van die Walliese Keltiese mitologie te sien maar jy sal nooit weer oor die dood dink in enige ander manier nie.

Dit waarborg ek jou!

Amazon   Apple iTunes   GooglePlay   Kobo   Scribd   Audiobook

Die Lewe in Annwn
Annwn-Hemel Serie

Die Lewe in Annwn

Die Lewe in Annwn gaan direk aan waar ‘n Aand in Annwn geëindig het. Willy is nou oorlede en hy is ten minste saam met sy vrou na wie hy soveel verlang het vir ‘n dekade of meer, sy geliefde Sarah. Maar reg van die begin af, is Annwn, ‘n ander woord vir Hemel, nie wat hy verwag het vir amper sy hele lewe op Aarde nie, of Die Oppervlak, soos sy dit noem, omdat Annwn ondergronds is.

Sy eerste verrassing is wanneer Sarah hom neem na ‘n herberg om te herstel van die beproewing van sy begrafnis, maar dit stop nie daar nie. Elke ‘dag’ bring nuwe verrassings totdat die misterieuse Blok lig en hy die Lewe Na Die Dood ervaar soos dit regtig is.

Die Lewe In Annwn is ‘n verrassing op sy eie maar dit is ook ‘n komiese boek teen ‘n alternatiewe realiteit wat net nader aan Die Waarheid is enigiets wat jy al ooit gelees het!

Die Lewe in Annwn is ‘n moet lees, want dit kan jou oogpunt vir ewig verander.

Amazon  Apple iTunes   GooglePlay   Kobo   Scribd   Audiobook

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Shopping Basket
Scroll to Top